TLC For Wellbeing - Wellbeing through Science, Nutrition and TLC

  HOME
   
          TLC Affiliate™ Member Log-In
          TLC-Retailer Log-In
          Should you weigh yourself often?
           Yes, it really helps
           No, it's too upsetting
           It doesn't matter
          Results
            


          Clinic Details


          CENTURION (Midstream Estate)
          Town/City: Pretoria
          Province/State: Gauteng
          Country: South Africa South Africa
          Telephone: 0861000852
          Email: maria@tlcforwellbeing.com
          Contact Name: Maria van Emmenes
          Cell/Mobile: 082 416 2544
          Website: www.tlcvereeniging.co.za

          Ek het die TLC-Kliniek oopgemaak omdat die Program vir myself gewerk het, en omdat ek dit graag aan ander wou bekendstel.  Dit is vir my belangrik om op 'n gesonde manier gewig te verloor, en om jou doelgewig dan te behou. TLC is so 'n Program en die riglyne vir 'n normale gesonde leefstyl na die tyd, maak dit maklik om by jou doelgewig te bly! 
          Met die TLC-Kliniek het ek die voorreg om meer mense aan die Program bekend te stel, en hulle te motiveer om hul gesondheid te verbeter en ekstra gewig af te skud!  Skakel gerus vandag vir 'n afspraak as jy meer wil uitvind.
          Ek sien uit daarna om jou te ontmoet en saam met jou die pad na die "NUWE JY"  te stap!

           



          TLC-Gallery of Successful Clients
          TLC-Well-Log™
          Fran's Video Story
          Melissa at goal weight